Aanlyn Resume / Online Resume

Aanlyn Resume / Online Resume

VOLTOOING VAN AANLYN RESUME

COMPLETING THE ONLINE RESUME

Hoe lank neem dit om die aanlyn Resume te voltooi?


Jy behoort die aanlyn Resume binne 2 ure te voltooi.


Dit hang egter van jouself af hoe vining jy jou Resume gaan voltooi.


How long does it take to complete the online Resume?

You should be able to complete the online Resume within 2 hours.


It depends on yourself on how quickly you complete your Resume.

Het ek verwysings nodig?


JA!


Maak seker dat jy ten minste 2 of 3 vorige werkgewers invul, MET kontaknommers en E-pos adresse, onder die VORIGE WERKGEWERS afdeling op jou Resume.


Ons volg die verwysings vanaf die kantoor op.


Do I need References?

YES!


Make sure you insert at least 2 or 3 previous employers, WITH contact numbers and email addresses, under the PREVIOUS EMPLOYER section on your Resume.


We follow up on the references from our office.

Moet ek videos oplaai na my Resume?


Ons beveel aan dat jy 'n video maak waarin jy jouself bekend stel aan die boer en wat jou vaardighede duidelik demonstreer. Hierdie laat jou uitstaan bo n ander kandidaat. Hou dit so naby aan 1 minuut as moontlik 


Must I upload videos on my Resume?

We strongly suggest that you make a video where you introduce yourself to the farmer and explain and demonstrate your skills.  This is where you stand out compared to another candidate.  Please make sure your video stays within the 1 minute timeframe

Wat moet in die videos wees?


Wees jouself, wees eerlik. Stel jouself bekend aan die boer en noem ook wat jy alles kan doen. Moet nie jou ouderdom noem in jou video nie aangesien die video verouderd sal wees teen volgende jaar. Probeer om nie van 'n papier af te lees nie - 'n mens sien dit raak.


Jy kan soveel vaardighede video's oplaai soos jy wil - maak seker dat die boer duidelik kan sien dit is jy wat op die video is. Verduidelik waarmee jy besig is soos wat jy jou vaardighede demonstreer – sê wat jy doen/gaan doen en met watse implemente / trekkers jy werk.


Onthou om jou video in Engels te doen - die werkgewer gaan nie Afrikaans verstaan nie.


Dit kan net jou kanse verbeter as wanneer Resume aan die werkgewers bemark word.


What should be in the videos?

Be yourself, be truthful. Introduce yourself to the farmer and explain everything that you can do. Do not mention your age in the video as by the following year it would be outdated. Try not to read your introduction off a paper, because people can see it.


You may upload as many skills videos as you want to – make sure that the video shows your face so that the farmer can see it is you. Explain what you are busy doing while you are demonstrating your skill and what implements / tractors you are working with while demonstrating the skill. 


Remember to do your video in English – the farmer does not understand Afrikaans.


It will increase your chances when your Resume is marketed to the farmers.

Moet ek kwalifikasies en plaasondervinding hê?


Kwalifikasies / Plaasondervinding word hoogs aanbeveel.  Jy kan ook Farm4Africa besoek vir opleiding of kursesse


Must I have qualifications and farming experience?

Qualifications / Farm experience is highly recommended.  You can also contact Farm4Africa to go for training or attend courses

Moet ek jul in kennis stel as my aanlyn CV voltooi is?


JA!


Maak seker jy druk die "Notify Agent" knoppie sodra jou CV volledig voltooi is. Indien jy dit nie gaan doen nie, gaan ons ongelukkig nie weet dat jy die CV voltooi of opgedateer het nie.


Must I inform you once my online Resume is complete?

YES!


Make sure you press the “Notify Agent” button as soon as you have completed your Resume. If you do not do this, we will unfortunately not know that your Resume is completed or has been updated.

Kan ek my CV enige tyd opdateer?


Dit is baie belangrik dat jy gereeld jou CV sal opdateer. Jy doen nuwe vaardighede op in 'n jaar en dit moet asb. aangeteken word op jou CV.


Sodra jy werk in die VSA gekry het, maak seker jy merk die "In-Country" boksie om aan te dui dat jy in die VSA werksaam is - talle mense het al nie poste gekry nie weens die boer dink jy is nog in SA.


Can I update my CV at any time?

It is very important that you update your CV constantly. If you have learnt new skills during the year, you should insert it onto your CV. 


As soon as you have been placed in the USA, make sure you mark the block “In-Country” to indicate that you are already in the USA – many candidates have not obtained positions because the farmer thinks he is still in SA.

Wat is belangrik as ek my CV opdateer?

Die volgende afdelings dra baie gewig
Work Experience
USA information
Employment History
Skills
References

What is important when I update my profile?

What is important when updating my CV

Work Experience
USA information
Employment History
Skills
References



    • Related Articles

    • Werksmoontlikhede / Work Opportunities

      WERKSMOONTLIKHEDE WORK OPPORTUNITIES Watter poste is beskikbaar in die VSA? Die poste wat beskikbaar is wissel vanaf plant, stroop, beesboerdery, algemene boerdery, werktuigkundiges, vragmotorbestuurders, oesspanne (Combine operators, graincart ...