Aansoek Proses / Application Process

Aansoek Proses / Application Process

AANSOEK PROSES

APPLICATION PROCESS

Aansoek vereistes?


Boerdery ondervinding

Geldige paspoort

Fondse (Visum/Vliegtuigkaartjie/Versekering)


Application requirements?

Farming experience

Valid passport

Funds (Visa/Flight Ticket/Insurance)

Finansiële uitgawes?


Kostes waarvoor jy voorsiening moet maak om na VSA te gaan:


Vlugkaartjie: ± R22000

(Terugbetaalbaar in VSA)*


Visum: ± R 3 500

($190 - Gekoppel aan wisselkoers - Nie terugbetaalbaar nie)*


Reis- & Mediese Versekering:  ± R6600 – R11466


(Word bepaal deur ouderdom en die tydperk van kontrak.)


Financial expenditures?

Costs that you should anticipate to transit

to the USA:


Flight Ticket: ± R22000

(Refundable in USA)*


Visa: ± R 3 500

($190 – Linked to exchange rate - Non refundable)*



Travel & Medical Insurance:  ± R6600 – R11466


(Is determined according to age and duration of contract)


Is daar enige Agentskapfooie betaalbaar?


Geen agentskapfooie is betaalbaar nie. Volgens die H-2A wetgewing hoef GEEN fooie aan 'n agent betaal te word nie.


Are there any Agent fees payable?

No agent fees are payable. According to the H2A legislation, NO fee must be paid to an agent.

Word ek vergoed vir my finansiële uitgawes?


Volgens die H2A wetgewing moet die reiskostes tot by die werkgewer deur die werkgewer in VSA terugbetaal word aan jou. Die Visum kostes word ook terugbetaal.


Am I re-imbursed for my financial expenses?

According to the H2A legislation, all travel expenses up to the employer must be re-imbursed to you by the employer in the USA. The Visa costs will also be re-imbursed.

Hoe lank neem dit voordat ek werk kry?


Dit hang alles af van jou vaardighede asook die vaardighede wat deur die boer benodig word. Jou CV word daagliks na werkgewers bemark - die keuse bly egter die van die boer.


How long does it take before I get work?

It depends on your skills as well as the skills which are needed by the farmer. Your CV is marketed to the farmers on a daily basis – however, the final choice lies with the farmer.

Wie kan aansoek doen vir H-2A poste?


Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen vir H-2A poste in die VSA.


Volgens die USCIS  is daar net sekere lande wat in aanmerking kan kom vir H-2A visum program.


Besoek gerus hul webblad vir die volledige lys.


https://www.uscis.gov/news/alerts/uscis-announces-countries-eligible-h-2a-and-h-2b-visa-programs-0


Who can apply for H2A posts?

South African citizens can apply for H2A posts in the USA.


According to USCIS, there are only certain countries who are eligible for the H2A visa program.


Kindly visit their website for the full list.


https://www.uscis.gov/news/alerts/uscis-announces-countries-eligible-h-2a-and-h-2b-visa-programs-0


Hoe lank is die Somers- en Wintersseisoen?


Somer - gewoonlik 9/10 maande

Winter - gewoonlik 4/6 maande


What is the duration of the Summer and Winter seasons?

Summer - usually 9/10 months

Winter - usually 4/6 months


    • Related Articles

    • Werksmoontlikhede / Work Opportunities

      WERKSMOONTLIKHEDE WORK OPPORTUNITIES Watter poste is beskikbaar in die VSA? Die poste wat beskikbaar is wissel vanaf plant, stroop, beesboerdery, algemene boerdery, werktuigkundiges, vragmotorbestuurders, oesspanne (Combine operators, graincart ...