Visum & Konsulaat / Visa & Consulate

Visum & Konsulaat / Visa & Consulate

VISUM & KONSULAAT

VISA AND CONSULATE

Wat is 'n H-2A Visum?


Dit is ‘n tydelike landbou visum (nie-immigrant visum) wat buitelandse burgers in staat stel om die VSA te betree om landbou-arbeid te verrig op ’n seisoenale basis. Dit is geldig vir ‘n maksimum tydperk van 10 maande.


What is a H-2A Visa?

It is a temporary agricultural visa (non-immigrant visa) that allows foreigners to enter into the USA and perform agricultural labour on a seasonal basis. It is only valid for a maximum timeline of 10 months.

Wat het ek nodig om aansoek te doen vir 'n H-2A Visum?


Werkpermit van die werkgewer

Visa fotos – 5cm x 5cm

Geldige Paspoort


What do I need to apply for a H-2A visa?

Work permit from the employer

Visa  photos – 5cm x 5cm

Valid paspoort


Hoe doen ek aansoek vir 'n H-2A Visum?


Jy doen aansoek vir jou H-2A visum op die U.S. Department of State se webwerf. Jy gaan daar ’n DS160 vorm moet invul.


Ons by Farm4USA, stuur vir jou die nodige inligting asook die IOE-nommer (werkpermit nommer) sodra ons dit van USAFarmlabor af ontvang.


Dit is jou verantwoordelikheid om jou eie DS-160 in te vul. Ons sal duidelike instruksies aan jou stuur om die vorm so vinnig as moontlik in te vul. Moet nie sloer met jou DS-160 nie - jy vertraag net jou eie proses.



How do I apply for a H-2A visa?

You apply for an H-2A visa on the US Department of State website. You go through the process of completing a DS160.


We at Farm4USA send you the relevant information as well as the IOE number (work permit number) as soon as we receive it from USAFarmlabor.


It is your responsibility to complete your own DS160. We will send you clear instructions as to how to complete the form as quickly as possible. Do not take too long as you are then just slowing you own process down.



Wat kan die Visum aansoek beinvloed?


Die enigste oponthoud wat daar kan wees om aansoek te doen vir 'n Visum is die werkspermit. Ons kan slegs voortgaan met die Visum aansoek sodra ons die werkspermit gereed is.


Sodra USAFarmlabor die werkgewer se dokumente ontvang het en dit ingestuur het word die permit deur die DOL (Department of Labor) en die USCIS (United States Citizenship and Immigration Services) geprosesseer. Die DOL en USCIS is VSA instansies en NIEMAND (USAFarmlabor of die Agent) het geen beheer oor hoe lank hul neem om die aansoeke te verwerk nie.


NB: Die prosesering deur die DOL en USCIS kan tussen 3 en 4 maande neem om dit te verwerk.


What can influence the Visa application?

The only delay that can influence the application of the Visa is the work permit. We can only proceed with the visa application as soon as the work permit is ready.


As soon as USAFarmlabor receives the employer’s documentation and has submitted it, then the DOL (Department of Labor) and the USCIS (United States Citizenship and Immigration Services) issue the permit. The DOL and USCIS are USA based entities and NOBODY (neither USAFarmlabor nor the Agent) has any control of how long they take to process the application.


NB: Die prosesering deur die DOL en USCIS kan tussen 3 en 4 maande neem om dit te verwerk.

NB: The process through the DOL and USCIS can take between 3-4 months for processing.

Hoe lank neem dit voordat ek my Visum ontvang?


Dit kan tussen 1 - 4 weke neem voordat jy jou Visum ontvang.


How long does it take before I receive my Visa?

It can take between 1 – 4 weeks before you receive your Visa.

Moet ek ingaan vir 'n onderhoud?



Nee, jy sal slegs ingaan vir ‘n onderhoud indien die konsulaat iets optel in jou papierwerk of as jy ‘n kriminele rekord het


Do I have to go in for an interview?

No , you will only have to go in for an interview if the consulate has a query on your paperwork or if you have a criminal record.



Gebruik Suid-Afrika en Amerika se Konsulaat dieselfde reëls en regulasies?


Die Amerikaanse konsulaat se evaluasie is anders as Suid-Afrika s'n.


Amerika volg 'n ander wet en orde wat maak dat hulle reëls van ons s'n verskil.


Do the South African and American Consulates use the same rules and regulations?

The American consulate’s evaluation is different to South Africa’s evaluation.


America follows a different law and order which makes their rules different to ours.


Watter konsulaat moet ek gebruik?


Jy kies altyd die konsulaat naaste aan jou huis. 


Which consulate must I use?

You always choose the consulate closest to where you live

Is die konsulaat elke dag oop?


Nee, hulle werk net sekere dae. Hulle het ook alle Amerikaanse en Suid-Afrikaanse vakansie dae af.


Are the consulates open every day?

No, they only work certain days. They are also closed on all American and South African public holidays.

Kan ek my konsulaat fooi terug kry indien ek onsuksesvol was?


Nee.


Indien die fooi reeds aan die konsulaat betaal is, kan dit wel aangeskuif word na die volgende jaar, maar hulle betaal geen gelde terug nie.


Can I get my consulate fee back if I am unsuccessful?

No.


If the money has already been paid to the consulate, it can be moved on to the following year, but they do not return any fees.


Beinvloed 'n vorige kriminele rekord my Visum aansoek?


JA !!!!!!!!


Indien jy 'n kriminele rekord het en dit nie verklaar nie, is die kanse BAIE GOED dat jy geweier gaan word. Ons gaan jou nie kan help wanneer jy geweier word nie.


Die Amerikaanse kriminele rekordstelsel is ongelooflik goed op datum - selfs met die Suid-Afrikaanse oortredings.


Indien jy 'n krimele rekord het sal jy vir 'n afspraak moet ingaan by die Konsulaat.


Does a previous criminal record influence my Visa application?

YES !!!!!!!


If you do have a criminal record, and you do not declare it, the chances are VERY GOOD that you will be denied. We are then unable to assist you if you are denied.


The American criminal record systems are unbelievably good and up to date – even with the South African records.


If you do have a criminal record, you will have to go to the consulate for an interview.


Kan ek my Visum verleng?


Die Visum kan slegs vir 2 weke verleng word. Dit moet egter deur die werkgewer by die USCIS ingedien word.


Die Visum kan slegs vir dieselfde posisie en dieselfde werkgewer verleng word.


Die werker kan voortgaan en werk by die werkgewer, terwyl jul wag vir die goedkeuring van die verleningsversoek.


NB: 'n Verlenging is glad nie dieselfde as 'n oorrol (“rollover”) nie.


Can I extend my Visa?

The Visa can only be extended for 2 weeks. However, the employer has to hand it in to USCIS.


The Visa can only be extended for the same position and the same employer.


The employee can carry on working for the employer while they wait for the approval of the extension request.


NB: An extension is not the same as a rollover.


Wat is die "Wilberforce" dokument?


Dit is ‘n dokument wat jou regte in die VSA verduidelik. Lees dit noukerig deur voor jou konsulaatafspraak – die konsulaat mag jou hieroor uitvra.


Jy kan die Wilberforce dokument hier aflaai.

Wilberforce.



What is the Wilberforce document?

It is a document which explains your rights to you while in the USA. Read the document diligently before your consulate interview – the consulate may ask you questions about the document.



You can download the Wilberforce document from here: ????????????????


























    • Related Articles

    • DS160 - Hoe om dit in te vul / DS160 - How to fill it in

      DS160 - Hoe om dit in te vul DS160 - How to fill it in Wat is die DS160? Jy doen aansoek vir jou H-2A visum op die U.S. Department of State se webwerf. Jy gaan daar ’n DS160 vorm moet invul. Ons by Farm4USA, stuur vir jou die nodige inligting asook ...