Vlugte / Flights

Vlugte / Flights

VLUGTE

FLIGHTS

Wie tref die reisreëlings vir my?


Farm4USA kan vir jou al die reisreëlings tref. Dit is baie makliker of vlugte te koördineer en om verskillende persone van een werkgewer saam te laat vlieg sodat jul gelyk op die lughawe arriveer.


Ons maak gebruik van Melani, TraveliQ.

Ons gebruik ook Flight Centre. Hulle het gehelp met die vlugte gedurende die Covid-tydperk.


Ons sal 'n totaal van 2 kwotasies vir vlugte aanvra wat aan die werkgewer gestuur sal word per e-pos vir goedkeuring.


Onthou dat die werkgewer die reiskoste moet terugbetaal aan jou sodra jy jou kontrak voltooi - dus die goedkeuring van hom af.


Sodra een van die kwotasies goedgekeur is deur die werkgewer, sal ons jou ook in kennis stel sodat verdere reëlings getref kan word vir die betaling van die kaartjie.


Ons sal jou in alle korrespondensie insluit, aangaande die vlugte, sodat jy te alle tye op hoogte is van die reëlings.


Who does the travel arrangements for me?

Farm4USA can do all the arrangements for you. It is easier to co-ordinate flights around various employees that are going to one employer so that they all arrive at the airport at the same time.


We use the following agent: Melani, TraveliQ.

We also use Flight Centre. They assisted with the flights during the Covid time.


We will give a total of 2 quotations for flights which will then be sent to the employer for approval via email.


Remember the employer has to pay the travel costs to you once you have completed your contract – thus the approval for the flight from him.


As soon as one of the quotations is approved by the employer, we will inform you so that arrangements can be made for the payment of the ticket.


We will copy you in, in all the correspondence surrounding the flight so that you are kept up to date with the arrangements.


Kan ek my eie reisreëlings tref?


Ons sou verkies dat alle reëlings deur ons getref word maar indien jy verkies om van 'n ander reisagent gebruik te maak moet die volgende asseblief aan ons deurgegee word:


  • Naam van die reisagent - Stuur asseblief alle kontak besonderhede deur van jou reisagent indien ons dit benodig in 'n noodgeval.

  • Die datum van die vlug - vlugte moet gekoordineer word en datums en tyd moet dus ooreenstem met mede werkers.

  • Die prys van die kaartjie - Alle vlug kaartjies MOET eers deur die werkgewer goedgekeur word. Indien jy net 'n vlug gaan boek en dit is nie deur die werkgewer goedgekeur nie - gaan jy jou eie koste moet dra.

  • Vlugskedule ("Itinerary”) - stuur asseblief die skedule aan ons, sodat ons dit aan die werkgewer kan stuur. Ons (Agent) benodig ook die inliging vir ons aanlyn databasis.


Can I do my own travel arrangements?

We would prefer to make all the arrangements for you but if you would like to use a different travel agent, the following information must be sent through to us:


  • Name of travel agent - Please send all the contact details of your travel agent to us, in case of an emergency.

  • The date of the flightflights must be co-ordinated and dates and times must correspond with fellow employees.

  • The price of the ticketAll flight tickets MUST be approved by the employer. If you reserve a flight without it being approved by the employer – it will be for your own costs.

  • Flight schedule (Itinerary)please send us your itinerary so that we can send it to the employer. We (the Agent) need the information for our Database as well.


Watter dokumente het ek nodig voor my vlug?


Geldige paspoort nog ten minste 6 maande nadat jy terugkom


Geldige visum – uitgereik deur die VSA Konsulaat


What documents will I need before my flight?

Valid Passport for at least 6 months after you have returned


Valid visa – issued by the USA Consulate

Het ek reis- en mediese versekering nodig?


JA !


Die uitneem van Reis- en Mediese versekering word baie sterk aanbeveel voor jy Suid-Afrika verlaat. Die werkgewer het wel “Worksmans Compensation” maar dit is nie altyd voldoende ingeval van ‘n ernstige besering.


Die versekering word onderskryf deur Bryte Insurance or TIC Insurance


Do I need travel and medical insurance?

YES !


We highly recommend that you obtain the Travel and Medical Insurance before you leave South Africa. The employer does have Workman’s Compensation but this is not always adequate in the case of a serious injury.


The insurance is underwritten by Bryte Insurance or TIC Insurance 

Wat doen ek as ek ‘n besering opdoen?


Kontak ons (Agent) wie jou dan sal behulpsaam wees


Kry die nodige vorms wat voltooi moet word deur die mediese praktisyn


Jy of ‘n familie lid sal die eis moet registreer. Die kantoor sal kan bystaan indien nodig


What must I do if I am injured?

Contact us (Agent) in the office who will then assist


Obtain the claim forms which need to be completed by die medical practitioner


Either yourself or a family member  will have to register your claim. The agent will give support if needed.