Werksmoontlikhede / Work Opportunities

Werksmoontlikhede / Work Opportunities

WERKSMOONTLIKHEDE

WORK OPPORTUNITIES

Watter poste is beskikbaar in die VSA?


Die poste wat beskikbaar is wissel vanaf plant, stroop, beesboerdery, algemene boerdery, werktuigkundiges, vragmotorbestuurders, oesspanne (Combine operators, graincart operators) en dan is daar hier en daar ander poste beskikbaar soos visboerdery, fisant boerdery en kwekerye


What posts are available in the USA?

The posts which are available vary from planting, harvesting, cattle farming, general farming, mechanics, truck drivers, harvesting teams (Combine operators, grain cart operators) and then there are a few posts available in the fish farming, pheasant farms and even greenhouses

Kan ek en 'n vriend saam op een plaas gaan werk?


Daar is slegs 'n sekere aantal werkers by 'n boer beskikbaar. Die keuse van werkers word finaal deur die boer gefinaliseer. 


Alhoewel ons sal wil help om vriende saam te plaas - is dit soms nie moontlik nie en kan ons dit ook nie waarborg nie.  


Bespreek dit gerus met ons sodra jou aanlyn CV voltooi is, sodat ons dit in gedagte kan hou as ons aanbevelings aan die boere maak.


Can a friend and I work on the same farm?

There are only a certain number of workers allowed for each farmer. The choice of worker is ultimately finalised by the farmer.


Although we do strive to assist in placing friends with one another, this is not always possible and we also cannot give any guarantees.


Please discuss the possibility with us as soon as your online CV has been completed and we can keep it in mind when we submit our suggestions to the farmer. 

Is daar werksmoontlikhede vir dames?


Poste vir dames is baie beperk en dit is baie moeilik om werk vir dames op plase in die VSA te kry.


Daar is faktore wat 'n rol speel as 'n dame aangestel word en in gedagte gehou moet word.


Die werkgewer moet aparte verblyf vir dames voorsien - meeste werkgewers het slegs een huis en daarom sal hul verkies om eerder almal mans aan te stel wat dan saam in die huis sal bly.


Are there work possibilities for ladies?

Posts for ladies are very limited and it is very difficult to obtain work for ladies on the farms.


There are factors which need to be kept in mind and which play a role when a lady is employed.


The employers would have to supply separate accommodation for the ladies and most of the employers only have 1 house, thus they prefer men so that they can all stay together.

Kan ek my huisgesin saamneem na die VSA?



Daar is baie faktore wat 'n rol speel om jou huisgesin saam te neem na die VSA.


Alhoewel die VSA se Immigrasie owerhede toelaat dat H2A werkers hul families mag saamneem, bly die besluit of jy jou familie mag saam neem by die werkgewer.


Die volgende vrae moet gevra word:


Beskik die werkgewer oor genoegsame behuising om huisgesinne te huisves?


Beskik die werkgewer slegs oor een huis wat werkers huisves?


Is die werkgewer bereid om jou huisgesin uit te nooi na die plaas vir die tydperk wat jy daar werksaam sal wees?


Hou ook asseblief in gedagte dat jul nogsteeds deur die konsulaat moet gaan. Die konsulaat kan dit moontlik sien as 'n vlug-risiko as die hele huisgesin Suid-Afrika verlaat.


Indien jy jou huisgesin kan saamneem sal jul aansoek doen by die VSA konsulaat in Suid-Afrika vir ‘n H-4 visums.


NB. - Geen persoon op 'n H4 visum word toegelaat om te werk in die VSA nie.


Can I take my family with me to the USA?

There are many factors which play a role when taking your family to the USA.


Although the USA Immigration authorities allow H2A workers to take their families with them, it is still the employer’s final decision.


The following questions should be asked:


Does the employer have enough housing to accommodate a family?


Does the employer only have one house to accommodate his workers?


Is the employer prepared to invite your family to join you for the full term of your contract?


Keep in mind that the family will have to go through the Consulate process. The consulate may see the application as a high flight risk if the whole family leaves South Africa.


If you do take your family with, they will have to apply for a H-4 visa at the USA consulate.


NB. – No persons on an H-4 visa are permitted to work in the USA.















    • Related Articles

    • Aanlyn Resume / Online Resume

      VOLTOOING VAN AANLYN RESUME COMPLETING THE ONLINE RESUME Hoe lank neem dit om die aanlyn Resume te voltooi? Jy behoort die aanlyn Resume binne 2 ure te voltooi. Dit hang egter van jouself af hoe vining jy jou Resume gaan voltooi. How long does it ...
    • Aansoek Proses / Application Process

      AANSOEK PROSES APPLICATION PROCESS Aansoek vereistes? Boerdery ondervinding Geldige paspoort Fondse (Visum/Vliegtuigkaartjie/Versekering) Application requirements? Farming experience Valid passport Funds (Visa/Flight Ticket/Insurance) Finansiële ...